IndiHUB kan jou bystaan met:
Jou pad as onafhanklike kunstenaar begin hier...
Repetoire
Ons kan help met kreatiewe proses en skakeling met bekroonde liedjieskrywers en vervaardigers wat jou kreatiewe droom 'n realiteit kan maak. Daar is ook saam skryf opsies beskikbaar.
Digitale Verspreiding
Ons help om jou musiek in die digitale era optimaal by jou aanhangers uit te kry. Leiers op die gebied van digitale verspreiding en al die kennis wat jy nodig het om jou musiek 'n treffer te maak.
Musiekvideo
Ons sit jou in kontak met leiers op die vervaardiging van musiekvideo's. Verskillende prysklasses beskikbaar. Ons kan ook help met die kreatiewe idees vir die video en meer.
Sosiale Media
Ons help met 'n behoorlik uitrol en inhoudsplan vir jou sosiale media platforms. Verskillende opsies beskikbaar van net hulp met inhoud skepping tot die plasing en bestuur daarvan op daaglikse basis.
Inhoud Skepping
Ons kreatiewe spanne sit saam en breinstorm idees en inhoud. Ons sit jou in kontak met bekostigbare opsies om die inhoud te skep - stil of video wat jy kan gebruik vir al jou platforms.
Besprekings
Ons kan ook help met besprekings van optredes. Al die admin en professionele diens van 'n span wat hulle storie ken. Daar is ook verdere moonthede vir bestuur van jou loopbaan.
Konsultasie
Het jy hulp nodig om te besluit watter van die dienste vir jou die beste sal werk? Boek gerus 'n konsultasie met ons span kenners wat jou kan verduidelik presies wat elke diens behels.